Eksodus 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “En wat jou betref, laat jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die midde van die kinders van Israel nader kom na jou toe, sodat hy my as priester kan dien:+ Aäron,+ Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron. Numeri 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+
28 “En wat jou betref, laat jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die midde van die kinders van Israel nader kom na jou toe, sodat hy my as priester kan dien:+ Aäron,+ Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.
10 En jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterskap vervul;+ en elke vreemdeling wat nader kom, moet doodgemaak word.”+