17 En die Filistyne het te hore gekom dat hulle Dawid as koning oor Israel gesalf het.+ Daarop het al die Filistyne opgetrek om Dawid te soek. Toe Dawid daarvan hoor, het hy na die moeilik toeganklike plek afgegaan.+
3 So het al die ouer manne van Israel na die koning in Hebron gekom, en Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit; waarna hulle Dawid as koning oor Israel gesalf het,+ volgens Jehovah se woord+ deur middel van Samuel.+