Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En wanneer die kamp opbreek, moet Aäron en sy seuns klaarmaak met die bedekking van die heiligdom+ en al die voorwerpe+ van die heiligdom, en daarna moet die seuns van Kehat inkom om dit te dra,+ maar hulle mag nie aan die heiligdom raak nie,+ sodat hulle nie moet sterf nie. Hierdie dinge is die vrag van die seuns van Kehat in die tent van samekoms.+

  • Deuteronomium 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+

  • Deuteronomium 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Moses hierdie wet opgeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die seuns van Levi,+ die draers van die ark van Jehovah se verbond,+ en aan al die ouer manne van Israel.

  • Josua 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en die volk beveel en gesê: “Sodra julle die ark van die verbond van Jehovah julle God sien, en die priesters, die Leviete, wat dit dra,+ dan moet julle van julle plek af wegtrek, en julle moet dit volg,

  • 1 Kronieke 15:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het die seuns van die Leviete die ark van die ware God begin dra,+ net soos Moses deur Jehovah se woord beveel het, op hulle skouers met die draaghoute op hulle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel