Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Maar Jehovah se engel het vir Biʹleam gesê: “Gaan saam met die manne;+ en jy mag niks anders sê as die woord wat ek vir jou sê nie.”+ En Biʹleam het saam met die vorste van Balak verder gegaan.

  • 2 Kronieke 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat my God sal sê, dít sal ek sê.”+

  • Jeremia 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie sê: ‘Ek is nog maar net ’n seun’ nie. Maar na almal na wie toe ek jou sal stuur, moet jy gaan; en alles wat ek jou sal beveel, moet jy spreek.+

  • Jeremia 23:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat die profeet by wie daar ’n droom is, die droom vertel; maar laat hom by wie my woord is, my woord in waarheid spreek.”+

      “Wat het die strooi met die graan te doen?”+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die kinders wat vermetel van aangesig+ en hard van hart+ is—ek stuur jou na hulle toe, en jy moet vir hulle sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’

  • 2 Petrus 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want profesie is nooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie,+ maar mense het uit God gespreek+ namate hulle deur heilige gees meegevoer is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel