2 Konings 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Jehu het die boog+ gespan en Joram tussen die arms geskiet, sodat die pyl by sy hart uitgekom het, en hy het in sy strydwa inmekaargesak.+ 2 Kronieke 18:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref,+ sodat hy vir die strydwadrywer gesê het:+ “Draai om, en jy moet my uit die kamp neem, want ek is swaar gewond.”+
24 En Jehu het die boog+ gespan en Joram tussen die arms geskiet, sodat die pyl by sy hart uitgekom het, en hy het in sy strydwa inmekaargesak.+
33 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref,+ sodat hy vir die strydwadrywer gesê het:+ “Draai om, en jy moet my uit die kamp neem, want ek is swaar gewond.”+