7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+
7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+