Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En die kinders van Israel het gedoen volgens die woord van Moses deurdat hulle van die Egiptenaars silwervoorwerpe en goue voorwerpe en mantels gevra het.+

  • 2 Konings 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarop het hulle hulle tot by die Jordaan gevolg; en kyk! die hele pad was vol klere en voorwerpe+ wat die Siriërs weggegooi het in hulle haas om weg te kom.+ Toe het die boodskappers teruggekeer en aan die koning berig gebring.

  • Spreuke 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel