Josua 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En baie dae nadat Jehovah Israel rus gegee het+ van al hulle vyande rondom, toe Josua oud en gevorderd in dae was,+ 2 Samuel 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En toe die koning in sy eie huis woon+ en Jehovah hom van al sy vyande rondom rus gegee het,+ 2 Kronieke 15:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die hele Juda was bly+ oor wat gesweer is; want met hulle hele hart het hulle gesweer en met alle welbehae het hulle hom gesoek, sodat hy hom deur hulle laat vind het;+ en Jehovah het hulle aan alle kante rus bly gee.+ Spreuke 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+
23 En baie dae nadat Jehovah Israel rus gegee het+ van al hulle vyande rondom, toe Josua oud en gevorderd in dae was,+
15 En die hele Juda was bly+ oor wat gesweer is; want met hulle hele hart het hulle gesweer en met alle welbehae het hulle hom gesoek, sodat hy hom deur hulle laat vind het;+ en Jehovah het hulle aan alle kante rus bly gee.+
7 Wanneer Jehovah behae skep in die weë van ’n man,+ laat hy selfs sy vyande in vrede met hom verkeer.+