6 En ek sal vrede in die land gee,+ en julle sal inderdaad gaan lê, sonder dat iemand julle laat bewe;+ en ek sal die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en geen swaard sal deur julle land trek nie.+
44 Daarbenewens het Jehovah hulle aan alle kante rus gegee,+ ooreenkomstig alles wat hy hulle voorvaders met ’n eed beloof het,+ en nie een van al hulle vyande het voor hulle standgehou nie.+ Al hulle vyande het Jehovah in hulle hand gegee.+