2 Konings 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En toe Joram Jehu sien, het hy onmiddellik gesê: “Is dit vrede, Jehu?” Maar hy het gesê: “Hoe kan daar vrede+ wees solank die hoererye van jou moeder Iseʹbel+ en haar baie towerye nog daar is?”+ 2 Kronieke 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het ook hoogtes+ op die berge van Juda gemaak, om die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap te laat hê+ en om Juda te verlei.+
22 En toe Joram Jehu sien, het hy onmiddellik gesê: “Is dit vrede, Jehu?” Maar hy het gesê: “Hoe kan daar vrede+ wees solank die hoererye van jou moeder Iseʹbel+ en haar baie towerye nog daar is?”+
11 Hy het ook hoogtes+ op die berge van Juda gemaak, om die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap te laat hê+ en om Juda te verlei.+