Eksodus 20:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Jy mag nie moord pleeg nie.+ 2 Kronieke 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe Joram oor die koninkryk van sy vader opstaan, het hy sy posisie versterk, en daarom het hy al sy broers met die swaard doodgemaak,+ en ook party van die vorste van Israel.
4 Toe Joram oor die koninkryk van sy vader opstaan, het hy sy posisie versterk, en daarom het hy al sy broers met die swaard doodgemaak,+ en ook party van die vorste van Israel.