Josua 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dít is die land wat nog oorbly:+ al die streke van die Filistyne+ en al die Gesuriete+ 2 Samuel 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En daarna het Dawid die Filistyne+ verslaan en hulle onderwerp,+ en Dawid het Meteg-Amma uit die hand van die Filistyne geneem.
8 En daarna het Dawid die Filistyne+ verslaan en hulle onderwerp,+ en Dawid het Meteg-Amma uit die hand van die Filistyne geneem.