2 Konings 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die volgende dag het hy ’n deken geneem en dit in water gedoop en dit oor sy gesig uitgesprei,+ sodat hy gesterf het.+ En Haʹsael+ het in sy plek begin regeer. 2 Konings 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan,
15 En die volgende dag het hy ’n deken geneem en dit in water gedoop en dit oor sy gesig uitgesprei,+ sodat hy gesterf het.+ En Haʹsael+ het in sy plek begin regeer.
32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan,