Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Simri het ingekom en hom neergeslaan+ en hom doodgemaak in die sewe-en-twintigste jaar van Asa, die koning van Juda, en hy het in sy plek begin regeer.

  • 2 Konings 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En wat Ataʹlia,+ die moeder van Ahaʹsia,+ betref, sy het gesien dat haar seun gesterf het. Daarop het sy opgestaan en die hele nageslag van die koninkryk doodgemaak.+

  • 2 Konings 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het Sallum, die seun van Jabes, ’n sameswering teen hom gesmee+ en hom by Jibʹleam+ neergeslaan+ en hom doodgemaak en in sy plek begin regeer.

  • Jesaja 33:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Wee jou, jy wat plunder sonder om self geplunder te word, en jy wat verraderlik handel sonder dat ander verraderlik met jou gehandel het!+ Sodra jy klaar geplunder het, sal jy geplunder word.+ Sodra jy klaar verraderlik gehandel het, sal hulle verraderlik met jou handel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel