3 Toe het die koning van Israel vir sy knegte gesê: “Weet julle werklik dat Raʹmot-Giʹlead+ aan ons behoort? Tog aarsel ons om dit uit die hand van die koning van Sirië te neem.”
14 Toe het hy by die koning gekom, en die koning het vir hom gesê: “Migaʹja, sal ons na Raʹmot-Giʹlead trek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?” Dadelik het hy gesê: “Trek op en wees suksesvol; en hulle sal in julle hand gegee word.”+