2 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+ 1 Konings 15:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want weens Dawid+ het Jehovah sy God hom ’n lamp+ in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem te laat voortbestaan,+ 2 Kronieke 21:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah wou die huis van Dawid nie verdelg nie,+ ter wille van die verbond+ wat hy met Dawid gesluit het, en net soos hy gesê het dat hy aan hom+ en aan sy seuns altyd ’n lamp sou gee.+ Psalm 33:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jehovah het die raad van die nasies verbreek;+Hy het die gedagtes van die volke verydel.+
13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
4 Want weens Dawid+ het Jehovah sy God hom ’n lamp+ in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem te laat voortbestaan,+
7 En Jehovah wou die huis van Dawid nie verdelg nie,+ ter wille van die verbond+ wat hy met Dawid gesluit het, en net soos hy gesê het dat hy aan hom+ en aan sy seuns altyd ’n lamp sou gee.+