Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En daar sal harp en snaarinstrument, tamboeryn en fluit en wyn by hulle feeste wees;+ maar na die dade van Jehovah kyk hulle nie, en die werk van sy hande het hulle nie gesien nie.+

  • Jesaja 30:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Julle sal ’n lied+ hê soos dié in die nag wanneer iemand hom vir ’n fees heilig,+ en blydskap van hart soos dié van iemand wat met ’n fluit loop+ om te kom op die berg van Jehovah,+ na die Rots van Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel