Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Eksodus 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En as ’n man so driftig teenoor sy naaste raak dat hy hom met slinksheid doodmaak,+ moet jy hom selfs van my altaar af wegneem, om te sterf.+ Numeri 35:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.
14 En as ’n man so driftig teenoor sy naaste raak dat hy hom met slinksheid doodmaak,+ moet jy hom selfs van my altaar af wegneem, om te sterf.+
31 En julle mag geen losprys aanneem vir die siel van ’n moordenaar wat verdien om te sterf nie,+ want hy moet vir seker doodgemaak word.+