Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 1:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 En Adoʹnia was bang vir Salomo. Daarom het hy opgestaan en weggegaan en die horings van die altaar vasgegryp.+

  • 1 Konings 2:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe is daar vir koning Salomo gesê: “Joab het na die tent van Jehovah gevlug, en kyk, hy is langs die altaar.” Daarop het Salomo Benaʹja, die seun van Joʹjada, gestuur en gesê: “Gaan, val hom aan!”+

  • 2 Konings 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar die priester Joʹjada het die hoofde oor honderd, die aangesteldes van die krygsmag,+ beveel en vir hulle gesê: “Neem haar tussen die rye uit, en laat elkeen wat agter haar aan kom, met die swaard doodgemaak word!”+ Want die priester het gesê: “Sy moet nie in die huis van Jehovah doodgemaak word nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel