-
2 Kronieke 24:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 En toe hulle van hom af wegtrek (want hulle het hom met baie kwale+ agtergelaat), het sy knegte teen hom saamgesweer+ weens die bloed+ van die seuns van die priester Joʹjada;+ en hulle het hom op sy slaapbank doodgemaak, sodat hy gesterf het.+ Toe het hulle hom in die Stad van Dawid+ begrawe, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings+ begrawe nie.
-