Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 21:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Hy was twee-en-dertig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het agt jaar in Jerusalem regeer. Uiteindelik het hy weggegaan sonder dat hy begeer is.+ En hulle het hom in die Stad van Dawid begrawe,+ maar nie in die grafte van die konings nie.+

  • 2 Kronieke 28:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Uiteindelik het Agas met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die stad, in Jerusalem, begrawe, want hulle het hom nie in die grafte van die konings van Israel+ ingebring nie. En sy seun Hiskiʹa het in sy plek begin regeer.

  • Psalm 69:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Laat hulle uit die boek van die lewendes uitgewis word,+

      En laat hulle nie saam met die regverdiges ingeskryf word nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel