Genesis 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+ Esra 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+ Openbaring 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want haar sondes het tot aan die hemel opgehoop+ en God het haar ongeregtighede onthou.+
10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+
6 En ek het gesê:+ “O my God, ek voel werklik skaam+ en verleë+ om my aangesig tot u op te hef, o my God, want ons oortredings+ het oor ons hoof vermenigvuldig en ons skuld het groot geword, ja, tot aan die hemel.+