Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 51:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 “Babilon was nie net die oorsaak dat die gesneuweldes van Israel geval het nie,+ maar in Babilon het ook die gesneuweldes van die hele aarde geval.+

  • Jeremia 51:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 Want die plunderaar sal oor hom, oor Babilon, kom,+ en sy sterk manne sal beslis gevange geneem word.+ Hulle boë sal verbrysel word,+ want Jehovah is ’n God van vergelding.+ Vir seker sal hy vergeld.+

  • Openbaring 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die groot stad+ het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het geval; en Babilon die Grote+ is voor die aangesig van God in herinnering gebring, om haar die beker van die wyn van die toorn van sy gramskap te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel