2 Konings 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Daarbenewens het koning Agas die sywande+ van die waentjies+ in stukke gekap+ en die komme+ van hulle af verwyder; en die see+ het hy van die koperbulle+ wat daaronder was, afgehaal en dit toe op ’n klipplaveisel gesit.
17 Daarbenewens het koning Agas die sywande+ van die waentjies+ in stukke gekap+ en die komme+ van hulle af verwyder; en die see+ het hy van die koperbulle+ wat daaronder was, afgehaal en dit toe op ’n klipplaveisel gesit.