Eksodus 29:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 “En dít is wat jy op die altaar moet offer: jong ramme, elk ’n jaar oud, voortdurend twee per dag.+ Maleagi 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Wie is daar ook onder julle wat die deure sal sluit?+ En julle sal nie my altaar aansteek nie—nie verniet nie.+ Ek het geen behae in julle nie”, het Jehovah van die leërs gesê, “en in die offergawe uit julle hand het ek geen welgevalle nie.”+
38 “En dít is wat jy op die altaar moet offer: jong ramme, elk ’n jaar oud, voortdurend twee per dag.+
10 “Wie is daar ook onder julle wat die deure sal sluit?+ En julle sal nie my altaar aansteek nie—nie verniet nie.+ Ek het geen behae in julle nie”, het Jehovah van die leërs gesê, “en in die offergawe uit julle hand het ek geen welgevalle nie.”+