2 En laat ook jou broers van die stam Levi, die stamgroep van jou vader, saam met jou nader kom, sodat hulle by jou kan aansluit en jou kan dien,+ jou sowel as jou seuns saam met jou, voor die tent van die Getuienis.+
6 En ek, kyk! ek het julle broers, die Leviete, onder die kinders van Israel uit geneem+ as ’n geskenk vir julle,+ as gegewenes aan Jehovah om die diens van die tent van samekoms te verrig.+
8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+
48 Maar die een wat nie verstaan het nie+ en dus dinge gedoen het wat slae verdien, sal met min slae geslaan word.+ Ja, van elkeen aan wie baie gegee is, sal baie geëis word;+ en van die een aan wie mense beheer oor baie gegee het, sal hulle meer as gewoonlik eis.+