2 Samuel 24:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe Dawid in die oggend opstaan, het Jehovah se woord tot die profeet Gad,+ Dawid se siener,+ gekom en gesê: 1 Kronieke 29:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat die aangeleenthede van koning Dawid betref, die eerstes en die laastes, kyk, dit is opgeteken onder die woorde van die siener+ Samuel en onder die woorde van die profeet Natan+ en onder die woorde van die siener Gad,+
11 Toe Dawid in die oggend opstaan, het Jehovah se woord tot die profeet Gad,+ Dawid se siener,+ gekom en gesê:
29 Wat die aangeleenthede van koning Dawid betref, die eerstes en die laastes, kyk, dit is opgeteken onder die woorde van die siener+ Samuel en onder die woorde van die profeet Natan+ en onder die woorde van die siener Gad,+