-
2 Kronieke 35:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 En hy het vir die Leviete, die onderrigters+ van die hele Israel, dié wat vir Jehovah heilig was, gesê: “Sit die heilige+ Ark in die huis+ wat Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, gebou het; dit is nie meer vir julle ’n las op die skouer nie.+ Dien+ nou Jehovah julle God en sy volk Israel.
-