Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Is dit vir julle so ’n kleinigheid dat die God van Israel julle uit die vergadering van Israel afgesonder het+ om julle te laat nader kom na hom toe, ten einde die diens van Jehovah se tabernakel te verrig en voor die vergadering te staan om hulle te dien,+

  • Psalm 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Dien Jehovah met vrees+

      En wees bly met bewing.+

  • Psalm 100:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Dien Jehovah met blydskap.+

      Kom voor hom met vreugdegeroep.+

  • Titus 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 Paulus, ’n slaaf+ van God en ’n apostel+ van Jesus Christus volgens die geloof van God se uitverkorenes+ en die juiste kennis+ van die waarheid+ wat strook met godvrugtige toegewydheid+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel