Eksodus 40:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 En Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk+ het daaroor vertoef en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+ Numeri 4:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En dít is hulle plig, hulle vrag,+ volgens al hulle dienswerk in die tent van samekoms: die paneelrame+ van die tabernakel en sy stawe+ en sy pilare+ en sy voetstukke,+
35 En Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk+ het daaroor vertoef en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+
31 En dít is hulle plig, hulle vrag,+ volgens al hulle dienswerk in die tent van samekoms: die paneelrame+ van die tabernakel en sy stawe+ en sy pilare+ en sy voetstukke,+