Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En ná hierdie dinge het die ware God Abraham op die proef gestel.+ Gevolglik het hy vir hom gesê: “Abraham!” waarop hy gesê het: “Hier is ek!”+

  • Deuteronomium 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 wat jou in die wildernis met manna gevoed het,+ wat jou vaders nie geken het nie, om jou nederig te maak+ en om jou op die proef te stel ten einde in jou latere dae aan jou goed te doen;+

  • Psalm 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Laat die slegtheid van die goddeloses tog asseblief tot ’n einde kom,+

      En mag u die regverdige bevestig;+

      En God, wat regverdig is,+ toets die hart+ en niere.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel