Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 So het die kinders van Israel gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet+ en die Baäls+ en die heilige pale gedien.+

  • 1 Konings 14:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+

  • 2 Konings 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy het aangehou om offerandes te bring en offerrook te laat opgaan op die hoogtes+ en op die heuwels+ en onder elke blaarryke boom.+

  • 2 Kronieke 24:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle het die huis van Jehovah, die God van hulle voorvaders, geleidelik verlaat en die heilige pale+ en die afgode+ begin dien, sodat daar verontwaardiging teen Juda en Jerusalem ontstaan het weens hierdie skuld van hulle.+

  • 2 Kronieke 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy het weer die hoogtes+ gebou wat sy vader Hiskiʹa afgebreek het,+ en altare+ vir die Baäls+ opgerig en heilige pale+ gemaak, en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+

  • Psalm 78:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 En hulle het hom bly aanstoot gee met hulle hoogtes,+

      En met hulle gesnede beelde het hulle hom tot jaloesie bly opwek.+

  • Jesaja 1:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want hulle sal beskaamd staan oor die magtige bome wat julle begeer het,+ en julle sal verleë wees weens die tuine wat julle verkies het.+

  • Jeremia 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Want lank gelede het ek jou juk aan stukke gebreek;+ ek het jou stroppe stukkend geskeur. Maar jy het gesê: “Ek sal nie dien nie”, want op elke hoë heuwel en onder elke blaarryke boom+ het jy uitgestrek gelê+ terwyl jy prostitusie gepleeg het.+

  • Esegiël 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En julle sal moet weet dat ek Jehovah is,+ wanneer dié uit hulle wat omgebring is, tussen hulle drekgode lê,+ rondom hulle altare,+ op elke hoë heuwel,+ op al die bergtoppe+ en onder elke blaarryke boom+ en onder elke digte, groot boom,+ die plek waar hulle ’n rustige geur aan al hulle drekgode geoffer het.+

  • Esegiël 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En ek het hulle in die land gebring+ waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan hulle te gee.+ Toe hulle elke hoë heuwel+ en elke digte boom sien, het hulle begin om daar hulle offerandes te bring+ en daar hulle aanstootlike offer te gee en daar hulle rustige geure aan te bied+ en daar hulle drankoffers uit te giet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel