Rigters 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien. 2 Kronieke 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het weer die hoogtes+ gebou wat sy vader Hiskiʹa afgebreek het,+ en altare+ vir die Baäls+ opgerig en heilige pale+ gemaak, en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+
11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien.
3 Hy het weer die hoogtes+ gebou wat sy vader Hiskiʹa afgebreek het,+ en altare+ vir die Baäls+ opgerig en heilige pale+ gemaak, en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+