Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 29:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete. Heilig+ julle nou, en heilig die huis van Jehovah, die God van julle voorvaders, en bring wat onrein is, uit die heiligdom+ uit.

  • Esra 6:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Aangesien die priesters en die Leviete hulle as een groep gereinig+ het, was hulle almal rein, en hulle het die pasgaoffer+ geslag vir al die voormalige ballinge en vir hulle broers, die priesters, en vir hulleself.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel