20 Wanneer hulle in die tent van samekoms ingaan, moet hulle hulle met water was sodat hulle nie sterf nie, of wanneer hulle nader gaan na die altaar om te dien, ten einde ’n vuuroffer aan Jehovah te laat rook.+
3 Sê vir hulle: ‘Enige man uit julle hele nageslag, in al julle geslagte, wat naby die heilige dinge kom, wat die kinders van Israel aan Jehovah sal heilig, terwyl sy onreinheid op hom is,+ dié siel moet voor my uitgeroei word. Ek is Jehovah.