Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en jy tot Jehovah jou God teruggekeer+ en na sy stem geluister het ooreenkomstig alles wat ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en jou hele siel,+

  • 1 Samuel 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Samuel het vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart tot Jehovah terugkeer,+ moet julle die vreemde gode uit julle midde verwyder+ en ook die Astoʹret-beelde,+ en julle moet julle hart onwrikbaar op Jehovah rig en hom alleen dien,+ en hy sal julle uit die hand van die Filistyne verlos.”+

  • Jeremia 29:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En julle sal my soek en vind,+ want julle sal my met julle hele hart soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel