Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het.

  • Deuteronomium 16:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Sewe dae moet jy die fees vir Jehovah jou God vier+ op die plek wat Jehovah sal uitkies, want Jehovah jou God sal jou in jou hele opbrengs en in al die werk van jou hand seën,+ en jy moet net vreugdevol wees.+

  • Nehemia 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het verder vir hulle gesê: “Gaan, eet die vettighede en drink die soetighede, en stuur porsies+ aan die een vir wie niks berei is nie; want hierdie dag is heilig vir ons Here, en moenie bedroef voel nie, want die vreugde van Jehovah is julle vesting.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel