3 Die vyf spilvorste+ van die Filistyne+ en al die Kanaäniete,+ ook die Sidoniërs+ en die Hewiete+ wat die berg Liʹbanon+ van die berg Baäl-Hermon+ af tot by die ingang van Hamat+ bewoon het.
19 en al die voorraadstede+ wat Salomo s’n geword het en die strydwastede+ en die stede vir die ruiters, en die dinge wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon en in die hele land van sy heerskappy wou bou.