5En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het sy knegte+ na Salomo toe gestuur, want hy het gehoor dat hulle hom in die plek van sy vader as koning gesalf het; want Hiram was altyd lief vir Dawid.+
7 En net toe Hiram+ die woorde van Salomo hoor, het hy hom grootliks begin verbly, en hy het gesê: “Mag Jehovah vandag geloof+ word omdat hy Dawid ’n wyse+ seun oor hierdie talryke volk gegee het!”+
3 Verder het Salomo na Hiram,+ die koning van Tirus, gestuur en gesê: “Net soos u met my vader Dawid gehandel het+ en aan hom sederhout bly stuur het sodat hy vir hom ’n huis kon bou om in te woon—