1 Kronieke 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Soek Jehovah en sy sterkte,+Soek voortdurend sy aangesig.+ Psalm 105:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ROEM in sy heilige naam.+Laat die hart van dié wat Jehovah soek, bly wees.+