Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En jy sal jou vyande wat Jehovah teen jou sal stuur, moet dien+ in honger+ en dors en naaktheid en gebrek aan alles; en hy sal beslis ’n ysterjuk op jou nek sit totdat hy jou verdelg het.+

  • Rigters 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die plunderaars gegee het, en hulle het hulle begin plunder;+ en hy het hulle in die hand van hulle vyande rondom hulle verkoop,+ en hulle kon nie meer voor hulle vyande standhou nie.+

  • Psalm 106:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En hy het hulle herhaaldelik in die hand van die nasies gegee,+

      Sodat hulle haters oor hulle sou heers,+

  • Hosea 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle sal nie in die land van Jehovah bly woon nie,+ en Eʹfraim sal na Egipte terugkeer,+ en in Assiʹrië sal hulle eet wat onrein is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel