Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die koning het by die pilaar bly staan+ en toe die verbond+ voor Jehovah gesluit, om Jehovah te volg+ en om sy gebooie+ en sy getuienisse+ en sy insettinge+ met die hele hart+ en met die hele siel+ te onderhou deur die woorde van hierdie verbond wat in hierdie boek geskryf is, uit te voer.+ Toe het die hele volk tot die verbond toegetree.+

  • 2 Kronieke 34:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En die koning het op sy plek bly staan+ en die verbond+ voor Jehovah gesluit om Jehovah te volg en om sy gebooie+ en sy getuienisse+ en sy voorskrifte+ met sy hele hart+ en met sy hele siel+ te onderhou, om die woorde van die verbond wat in hierdie boek geskryf is,+ uit te voer.+

  • Nehemia 10:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 hulle het hulle by hulle broers,+ hulle vooraanstaandes,+ geskaar en onder die verpligting van ’n vloek+ en ’n eed+ gekom om te wandel in die wet van die ware God, wat deur die hand van Moses, die kneg van die ware God, gegee is,+ en om al die gebooie van Jehovah ons Here+ en sy regterlike beslissings en sy voorskrifte+ te onderhou+ en uit te voer;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel