Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 146:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Moenie julle vertroue in edeles stel nie,+

      Ook nie in die mensekind, aan wie geen redding behoort nie.+

  • Jesaja 31:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wee dié wat na Egipte aftrek om hulp,+ dié wat hulle op blote perde verlaat,+ en wat hulle vertroue in strydwaens stel,+ omdat hulle talryk is, en in ryperde, omdat hulle baie sterk is, maar wat nie hulle oë op die Heilige van Israel gerig het nie en Jehovah nie gesoek het nie.+

  • Jeremia 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel