5 Op Jehovah, die God van Israel, het hy vertrou;+ en ná hom was daar niemand soos hy onder al die konings van Juda nie,+ ook nie onder dié wat voor hom was nie.+
12Daarom dan, omdat ons so ’n groot wolk van getuies+ rondom ons het, laat ons ook elke gewig aflê+ en die sonde wat ons maklik verstrik,+ en laat ons die wedloop+ wat voor ons gestel is,+ met volharding+ hardloop,