33 Uiteindelik het Hiskiʹa met sy voorvaders ontslaap,+ en hulle het hom teen die opdraand na die grafte van die seuns van Dawid begrawe;+ en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het aan hom eer bewys by sy dood.+ En sy seun Manasʹse+ het in sy plek begin regeer.