Lukas 23:56 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 56 en hulle het teruggegaan om speserye en welriekende olies+ voor te berei. Maar hulle het natuurlik volgens die gebod op die sabbat gerus.+ Johannes 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarom het Jesus gesê: “Laat staan haar, sodat sy hierdie gebruik kan onderhou met die oog op die dag van my begrafnis.+
56 en hulle het teruggegaan om speserye en welriekende olies+ voor te berei. Maar hulle het natuurlik volgens die gebod op die sabbat gerus.+
7 Daarom het Jesus gesê: “Laat staan haar, sodat sy hierdie gebruik kan onderhou met die oog op die dag van my begrafnis.+