Deuteronomium 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ 2 Kronieke 26:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het voortdurend daarna gestreef om God te soek+ in die dae van Sagariʹa, die onderrigter in die vrees van die ware God;+ en in die dae dat hy Jehovah gesoek het, het die ware God hom voorspoedig gemaak.+
29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+
5 En hy het voortdurend daarna gestreef om God te soek+ in die dae van Sagariʹa, die onderrigter in die vrees van die ware God;+ en in die dae dat hy Jehovah gesoek het, het die ware God hom voorspoedig gemaak.+