1 Konings 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+ Psalm 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+ Spreuke 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+
13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+
3 En hy sal beslis word soos ’n boom wat by waterstrome geplant is,+Wat sy vrugte op sy tyd gee+En waarvan die blare nie verwelk nie,+En alles wat hy doen, sal suksesvol wees.+