1 Samuel 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Wat die deugniete+ betref, hulle het gesê: “Hoe sal hý ons red?”+ Gevolglik het hulle hom verag,+ en hulle het vir hom geen geskenk gebring nie.+ Maar hy was die hele tyd soos iemand wat stom geword het.+ 1 Konings 10:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En hulle het elkeen sy geskenk gebring:+ silwervoorwerpe+ en goue voorwerpe en klere en wapens+ en balsemolie, perde en muile,+ jaar na jaar.+
27 Wat die deugniete+ betref, hulle het gesê: “Hoe sal hý ons red?”+ Gevolglik het hulle hom verag,+ en hulle het vir hom geen geskenk gebring nie.+ Maar hy was die hele tyd soos iemand wat stom geword het.+
25 En hulle het elkeen sy geskenk gebring:+ silwervoorwerpe+ en goue voorwerpe en klere en wapens+ en balsemolie, perde en muile,+ jaar na jaar.+