1 Konings 9:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en al die voorraadstede+ wat Salomo s’n geword het en die strydwastede+ en die stede vir die ruiters, en die dinge wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon en in die hele land van sy heerskappy wou bou. 2 Kronieke 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy Tadmor in die wildernis herbou en al die voorraadstede+ wat hy in Hamat+ gebou het.
19 en al die voorraadstede+ wat Salomo s’n geword het en die strydwastede+ en die stede vir die ruiters, en die dinge wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon en in die hele land van sy heerskappy wou bou.